Total HR Solutions

Total HR Solutions is hier om vir jou die lewe gerieflik te maak, wanneer jy nie weet hoe en waar nie, is dit daai vraag van, wat nou? 

Total HR Solutions kan jou help met  die volgende en nog meer ook;

  • Enige arbeids probleme; of jou kontrak as werknemer korrek is; tot of jou werknemer geregistreer moet word (dissiplinêre verhore en arbitrasies)? 
  • Enige administratiewe aangeleenthede; kry jou naam verwydered van ITC (indien ongeopponeerd), indien van klagtes by die ombudsman of selfs die verbruikershof, opstel van aller kontrakte en die verduideliking van dit.(Enige probleme kan administratief opgelos word, vra net.)
  • Is jou testament in orde; bereddering en opstel van ‘n testament;
  • Sukkel jy met jou vuurwapen lisensie of was jou aansoek onsuksesvol,kom gerus;
  • Wil jy grond verkoop of koop, ‘n transporteerder (prokureur) kan vir jou gereël word.

Skakel gerus vir ‘n konsultasie in jou eie gerief vir die verduideliking van fooie en pakkette wat sy vir jou kan aanbied as kliënt.

Contact information

Name: 
Irene Pieterse
Telephone: 
0846757805

Location: 

9966 Smithfield , Free State
South Africa
30° 12' 55.1268" S, 26° 25' 35.8068" E
Free State ZA

Related services and activities: 

You are here