SmiffieNews

Picturesque Wedding in Smithfield

Simon Retief and Elize van Huyssteen live in Windhoek in Namibia but they chose to join his parents in Smithfield recently for a big event in their lives. They were married at a delightful ceremony in Pula House last week, the event being conducted by James Retief from Cape Town, elder brother of the groom, making in one of the more unusual wedding celebrations. Guests arrived from various parts of the country, among them Mrs van Huyssteen from Kroonstad, mother of the bride. It was an afternoon thoroughly enjoyed by guests and the happy couple took with them the good wishes of all concerned...Read more

Smithfield’s New Station Commander

Captain Lesleyanu Bradley Mc Pherson (43) has been appointed the new Station Commander of Smithfield Accounting Station. This means he will be the accounting officer for the whole Cluster from the administrative point of view. Mc Pherson was born 43years ago in Queenstown, where he grew up. When he was in High School he left for Athlone, Western Cape were he matriculated. When he was growing up he always wanted to be a Cop in order to fully protect his disabled brother from anything. He has a passion to work with people and loves his job as it was what he always wanted. He is happily married...Read more

Prikkelvoeding van ooie: ‘n Hulpmiddel of geldmors?

(Jan Louis Venter, NWKV Produksie Adviseur: Vrystaat) Sel: 083-650 1131; Epos: jlventer@intekom.co.za . Daar word al vir meer as 100 jaar navorsing oor die effek van prikkelvoeding op die reproduksie van ooie gedoen. Die resultate van hierdie navorsing is wissellend, soos byvoorbeeld: Clarke kon in 1934 ʼn verhoging in ovulasietempo van 0.4 ovulasies per ooi bewerkstellig met die toediening van prikkelvoeding. Die jaar daarna is ʼn verlaging in 0.2 ovulasies met dieselfde prikkelvoeding gekry. Ander navorsers het later minder wisselende resultate gekry en ʼn verhoging van 0,3 tot 0,5 ovulasies...Read more

Rambestuur

(Juan Venter, NWKV Produksie Adviseur: Middelburg (OK) Sel: 079 693 1953; Epos: JuanVE@daff.gov.za Ramme verteenwoordig ’n groot kapitale uitleg in elke kudde. Met goeie rambestuur kan elke ram die maksimum aantal lammers moontlik verwek, wat beteken dat goeie rambestuur ‘n faktor is wat baie tot die winsgewendheid van die boerdery bydra. Alle ramme behoort ’n teelgeskiktheidsondersoek te ondergaan. Omdat spermselontwikkeling, of die produksiesiklus van sperm, sowat 60 dae neem om te voltooi, is dit raadsaam om die teelgeskiktheidsondersoek minstens ses tot agt weke voor die...Read more

Voeding van jong lammers, waarom is dit so belangrik?

(Jan Louis Venter, NWKV Produksie Adviseur, Vrystaat) Lakterende ooie op ‘n hoë voedingspeil se melkproduksie sal ‘n piek bereik teen 4 weke na lam. Hierna neem melkproduksie reguitlynig af. Wanneer ooie hulle piek melkproduksie bereik groei die lammers ook baie vinnig. Hoe jonger die lam is hoe doeltreffender kan hy melk en/of voer omsit in liggaamsmassa. Wat kan gedoen word om hierdie goeie voeromsetting vermoë te benut? Op ongeveer 6 weke ouderdom kan tot die helfte van die lam se voedingsbehoefte deur ander voerbronne aangevul word d.w.s. weiding en/of kruipvoer...Read more

Advies vir Boere vanaf ‘n Weidingkundige

Dit het begin reën oor dele van die somersaaigebiede. In die meeste gebiede is dit nou te laat vir die aanplant van grane. Tog is daar steeds tyd vir die aanplant van voere om vir die komende winter voorsiening te maak. Eenjarige weidings soos voersorghums, voersorghum hibriede, sorghum X soedan hibriede en selfs tef (en tef-mengsels) kan oorweeg word. Plant sorghum cultivars wat ‘n fyn struktuur het en smaaklik is. Praat met ‘n plaaslike saadhandelaar oor die beste cultivars wat u nou kan aanplant. Brokkie advies deur Dr. Louis du Pisani, Weidingkundige en NWKV Nas...Read more

Donation of water for Smithfield

Donations from outsiders in times of difficulty are always hugely welcome. Smithfielders have been deeply touched by a donation of water by a leading business in Bloemfontein, Builders Warehouse has just donated 3 x 1500ltr tanks full of water to the town where the municipality has not been able to meet its commitment to provide a regular supply of water. No official statement regarding the situation has been issued by the Municipality but it is understood that the department concerned has been experiencing serious difficulties drawing water from an exceptionally dry Caledon River,...Read more

Time to Look Forward

by Barbara von Ahlefeldt ~ I must start by wishing all our readers a happy and rewarding 2016. May at least some of the wishes for yourselves and our town come true. Last year was extremely challenging for most of us; some happiness mixed with sadness at losing dear friends which, of course, is all part of life's extraordinary pattern which we need to accept, celebrate, and then move on. John and I will be celebrating having joined the Smithfield community 20 years ago this month. We arrived straight from London. Yes, London England to some people's amazement! We were accepted with...Read more

Pages

You are here