WOLMARKBERIG – 2 MAART 2016

Op die 25ste wolveiling van die 2015/2016 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met 2.2% gestyg en op 15429c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 38.94% hoër as ‘n jaar gelede.

Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van.

35 (NKT) was soos volg:

18 µ 17276 (+4.8%).
19 µ 16050 (-1.1%).
20 µ 15659 (+3.8%).
21 µ 15557 (+3.3%).
22 µ 15743 (+4.3%).
23 µ 14580 (+2.8%).

Die grootste kopers op die veiling was: Standard Wool (3,686 bale), G Modiano (2,897 bale).

Lempriere South Africa (2,714 bale). Van die 12,599 bale wat aangebied is, is 12,436 bale verkoop (98%).

SmiffieNews is Smithfield's very own community magazine.

Contact SmiffieNews: Box 88 Smithfield 9966 Tel: 051 683 0133
Articles can be submitted to the editor via our Contact Us page.

Follow SmiffieNews on Facebook

You are here